Len Botcher
Len Böttcher
word 60 Jaar oud
Verjaardag is op
Donderdag, 26 November 2026

Verjaardag Partytjie
Datum van partyjie
Saterdag, 28 November 2026

Byeenkomsplek
Joey se huis op plaas 197G, Meisieshalt

Bevestig asseblief u beplande teenwoordigheid voor
15 November 2026.


Selfoon: 071-145-7519

Die onthaal
Bring en braai.
Vuurmaakhout, pap en sous en slaaie sal voorsien word.

Wat moet jy bring?
Jou eie vleis en drinkgoed.